Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: kajuit koors

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 26 Maart 2020 Aantal woorde: 53 41 Kere gelees Hou van

die son skyn helder
die maan blink in die nag
elke dag is ‘n seën vir my
geslote deure en paaie onder beleg
verlam die weerklank van my siel
buite lewe voëls ongestoord
binne net groeiende vrees
vir gevreesde infeksie
geen inenting nie
asseblief
net die
wil
van God

© Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 816
Kommentaar telling: 117

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 29 gaste aanlyn

Bydrae Totale