Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: jy (Brons)

Deur Elmarie Nienaber Van Kampen
Datum gepubliseer: 17 September 2020 Aantal woorde: 38 89 Kere gelees 3

die koelte van ‘n skemer berg
die oggendmis se trane-dou
vind ek by jou

die paaie na
‘n huisie by die see
is wat jy my gee

die rusplek wat jy vir my bied
word ‘n stille liefdeslied




TEMAS
4 Kommentaar
  1. Koos Elsum

    18 September 2020

    Dis wragtig pragtig is my gedagte as almal die persoon kan vind.

    Die ritme is goed in die gedig en die lafenis beelde werk vir my.

    Ons leer deur te ander te lees en kommentaar te lewer. Ek het onderneem om ń kommentaar telling teen 10% of beter vd aantal eie plasings te onderhou. Kan ek jou vra om dieselfde te doen en so die Ink ervaring vir almal te verryk.

  2. Anze

    18 September 2020

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die September 2020 – Liefdes-projek

  3. Elmarie Nienaber Van Kampen

    21 September 2020

    Baie dankie vir jou kommentaar Koos. Ek stem saam met jou dat ons by mekaar kan leer en mekaar kan help deur ons opbouende, maar eerlike kommentaar op mekaar se werk.

  4. Elmarie Nienaber Van Kampen

    21 September 2020

    Baie dankie Anze!

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 9
Kommentaar telling: 4

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 152 gaste aanlyn

Bydrae Totale