Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Jou mening is belangrik

Deur Palet
Datum gepubliseer: 11 Maart 2019 Aantal woorde: 911 113 Kere gelees 2

Om verwarring uit te skakel, word daar aan die omskrywing van enkele begrippe wat van ander se mening verskil …. op vertroue in eie krag, kennis, vernuf en tegniek gebaseer. Eerlike opinie en eie sienswyse oor sake, om eie inisiatief aan die dag te lê. Mense is … en kom soms vorendag met einaardige maniere, in die mensdom na vore, maar dit is nie slegs in hierdie geval dat ons op eienaardige, bevooroordeelde maniere om hulle self te bewys.ie. …. vorm jou eie mening – reageer op die inhoud deur na te dink wat jy lees, of hoor • teken vir jouself ‘n aanvarbare prentjie wat vir jou sin maak.

Aangesien die absolute waarheid van die Woord van God vir enige ware Christen geheel en al ononderhandelbaar is, sou die aangewese wees ook ruimte laat vir ander mense se siening, al verskil dit hemelsbreed van joune. Die enigste verskil met baie ander sulke spirituele leuenaars wat dieselfde doen, … van die Waarheid, van die HERE Jesus Christus, die Woord en Seun … “Moenie dat daar woorde in jou mond gelê word nie! Wees gewaarsku dat julle, deur die Groot leuenaar verlei word, Wat ek sedertdien beleef het is ‘n soort spirituele ‘apartheid’ sodat jy altyd onder die Gees gelei sal word, en dat jy sal kan onderskei tussen valsheid en die waarheid.

Die waarheid is dat daar ‘n kans naby aan niks om enige prys te wen by al die eerste keer dat jy die lotto te speel. Hoe meer die Lotto-trekkings, hoe beter. Hierdie siening is net die helfte van die waarheid en tipies satan. Dis veel erger: Die Lotto-wiele staan stil en die kissies vol balletjies is … In die syfers lê die waarheid van die Lotto opgesluit: dat die kans om te wen, is baie-baie skraal. Waarom is die speel van die lotto dan so verkeerd?. Baie mense speel dan ook lotto met die verskoning dat die geld vir ‘n goeie doel gaan, maar as dit so is, waarom gee ons dan nie die geld …laat mens dink. Die wenner van ʼn R18 miljoen-boerpot van die nasionale lotery is dood in ʼn motorongeluk naby Empangeni in KwaZulu-Natal in 2016, sy geluk het nie ‘n gelukkige einde gehad nie. Sommige mense raak verslaaf aan dobbel,

Dit volg ná ʼn video op sosiale media aan die lig gekom het waar ‘n taxi ‘n ongeluk veroorsaak het, maar tot vandag toe nog nie ‘n woord gepraat het nie. Gereeld sny ‘n taxi voor jou in, soms stamp hy jou en jaag dan net weg. … Hoe kan jy nie weet jy stamp ‘n mens nie? Vier tieners was oppad skool toe, toe hulle deur ʼn taxi getref is terwyl hulle oor ‘n groen lig by die robot geloop het, die taxi verontagsaam die rooi lig, en ry oor. Taxis is onverskillig en gevaarlik. Ek wens daar wil meer gekyk word hoe taxi bestuurders ons paaie met ontsag oorneem. Strenger optredes gaan ons paaie veiliger maak. … Hul word daagliks afgetrek en deurgegaan en indien daar fout is van die pad afgehaal, maar die volgende dag ry hulle weer. Dit is ook belangrik dat jy die reëls ken en te alle tye dit nakom. Vir my persoonlik is die reël. “Wanneer jy in jou kar klim, dink vir elke persoon op die pad.”.. Meer spoedwalle, laer snelheidsperke, strenger beheer by verkeersligte, moet toegepas word veral in dorpe. Bring dissipline terug op die paaie deur klein oortredings te straf.. Taxis wat op skouers van pad veby jaag, baanbeperkings en verkeersligte oorjaag. Indien die wet nie toegepas word nie ,beteken dit niks nie! … hulle kan beslis ‘n strenger wet toepas teen drank!.

INDIKASIE MIDDELS dat jou huis gemerk is vir inbraak!!! Glo dit … ‘n paar huise in die straat wat geroof kan word / goeie straat om in te “werk”. ‘n Hek of deur met meer as een slot kan jou meer kosbare tyd en gemoedsrus gee, aangesien dit moeiliker is om toegang te kry. Kyk bietjie na slim maniere om jou huis teen inbraak te beskerm, Om jouself en jou familie veilig te hou teen misdaad is noodsaaklik. Baie strenger vonnisse moet toegepas word, my persoonlike mening is om mense wat steel soos oorsese lande te brandmerk, sodat hulle maklik uitgeken kan word en sluit hulle lank toe. Bring die doodstraf vir mense wat uitmoor en vermoor terug. Ons het ‘n nasies geword van afvalliges, leuenaars, diewe en moordenaars.

Dit bly ‘n gegewe saak dat daar ‘n verskil tussen menings en feite is. Fokus eerder op wat jy kan doen om ‘n positiewe verskil te maak. Beklemtoon dat dit jou mening is, en nooi die ander persoon om sy of haar standpunt te gee. Moenie vrees dat jy die ondersteuning van ander kan verloor, indien jy van mening verskil nie. Dit getuig van karakter, en integriteit. Die meeste mense gee nie om as jy van mening verskil nie, solank jy hulle nie laat voel asof hulle stupid of onbelangrik is nie. Het jy ook al ooit gewonder of daar ‘n verskil is tussen wysheid en kennis? Vir kennis moet jy studeur… Die doel van wysheid is om te kan onderskei tussen wat reg is en wat verkeerd is, soek dit versigtig uit tussen die name en modder. Sê jou sê, wat jou pla, en wat stel jy voor. Jou mening is belangrik.

Die menings’verskil beleid: Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar moet dit nie ‘n platvorm van haatspraak of persoonlike aanvalle maak nie. Menings moet nooit irrelevant, onnodig aggresief of beledigend wees nie.




  • TEMAS
    2 Kommentaar
    1. Anze

      Maart 11, 2019

      Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Maart 2019 projek

    2. Kiekies

      Maart 12, 2019

      Dit is so, ja. Slim is nie noodwendig wys nie. Dis ook my mening.

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 333
    Kommentaar telling: 343

    Waar die see en die horison ontmoet, sal die gedruis van die oseaan in die suis van die wind stil raak.. Dis hier waar my drome my woorde in die binnekant van my siel kom lӗ 

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 2,808 gaste aanlyn

    Bydrae Totale