Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Jou Beeld

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 19 Maart 2020 Aantal woorde: 22 57 Kere gelees 1

gesigte
verval in die nag
tot alles slaap
in swart

Maar jy

jou beeld
is helder wakker
in oggend en skemer
lig.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 302
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 70 gaste aanlyn

Bydrae Totale