Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Jaag

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 21 Februarie 2020 Aantal woorde: 70 105 Kere gelees Hou van

Mense hardloop autobahn
in die ronde
net ongelukke hou die dolle
verblindende gejaag op
dan ook net ń bietjie.

Diere verteer in drie mae
savanna bos, gras en blare
net verskirkte momente
stop die organiese ontbinding
dan ook net ń bietjie.

Spruite spoel water
oor klippe, diep vore
stol in dam momente
om in see uit te spoel
so na ń rukkie.

Alles verbind
in lewens momente
oppad na die
see van Eden.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 218
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 41 gaste aanlyn

Bydrae Totale