Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: insomnia

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 1 Desember 2020 Aantal woorde: 31 127 Kere gelees 5

.
na-nag slapeloosheid
oumens-siekte vertel die wat weet
my duin weerklink van vrolike lente-stemme
geen verlies aan slaap vir die prulle jeug
laat-slaap saam met laat-gaan-slaap
is eerder my oumens-aktiwiteit
.
©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1035
Kommentaar telling: 135

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 100 gaste aanlyn

Bydrae Totale