Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: INKSPRAAK bundels is gepos op 10-05-2017

Deur Anze
Datum gepubliseer: 10 Mei 2017 Aantal woorde: 54 441 Kere gelees 13

Alle bundels is vandag gepos aan die lede wat bestel het.

Laat weet asb sodra julle die bunels ontvang het en stuur sommer n foto waas jy die bundel vashou vir ons by skryfafrikaans@ink.org.za

Weereens baie dankie vir al die lede wie se werk deel vorm van hierdie besondere bundel

Inkgroete




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Ronel Janse van Vuuren

    24 Mei 2017

    Het vanoggend my bundel ontvang! Dis altyd wonderlik om ‘n mens se eie woorde in druk te sien 🙂

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 240
Kommentaar telling: 2706

Woorde is my asem en skryf my passie!!! Ek waardeer elke stukkie kritiek, verkieslik positief, maar kan die negatiewe ook hanteer. Dankie dat jy die tyd neem om na my werke te kyk en dit te beoordeel. Ek is n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat my omring Ek is getroud met die wonderlikste man (Willie). Ons is geseend met 3 pragtige dogters en 'n kleinseun en 3 kleindogters. My verhouding tot my Skepper loop baie diep en ek dank Hom elke dag vir al die voorregte en genade gawes wat ek so onverdiend ontvang... Loutering is deel van my lewe en ook daarvoor dank ek Hom daagliks want dit maak dat daar altyd groei in my lewe is...

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 56 gaste aanlyn

Bydrae Totale