Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Inhegtenis

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 13 Julie 2020 Aantal woorde: 50 33 Kere gelees 2

kla is ń lewens herhaal verhaal
van kortbroek na werkersdrag
met vlekke eens gesien
later met oorpak bedek.

ontsluit die kla grendels
dit hou jou vreugde toe
voel die warmte van doen
teen kaal vel.

kla is die ongemak
van self verstaan
trek uit die natbroek
niemand gaan dit beter soen.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 354
Kommentaar telling: 36

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 74 gaste aanlyn

Bydrae Totale