Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Indringer Bome

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 1 April 2020 Aantal woorde: 67 24 Kere gelees Hou van

Indringer bome
bont van stam
swart, grys en bruin
selfs hier en daar
wit van bas
staan oral
in die land.

Indringer kategorieë versplit
nommer een moet uit
twee ń gevaar
drie suip vog
almal kleur die veld
met jul prag.

Indringer bome
in koue Bokkeveld
verlate hette Bosveld
groen smuilende Laeveld
droeë wind verwaaide Hoëveld
deurdrenkte nat Strandveld,
oplaas verklaar
indien nie te ontooglik
as aanvaarbaar.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 215
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 57 gaste aanlyn

Bydrae Totale