Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: In Sy wil

Deur Wilfred Funchal
Datum gepubliseer: 29 April 2019 Aantal woorde: 117 184 Kere gelees 3

In Sy wil

My gedagtes word stil
as ek dink aan die meester se wil
in Sy almagtige weë
het Hy aan ons die liefde gegee

aan die kruis het Hy gesterf
daardeur het ons die lewe ge-erf
Hy lei ons dag na dag
in die nag vernuwe Hy ons krag

Sy groote liefde dra ons deur
weg van Hom kan niks ons skeur
Hy hou ons in die palm van Sy hand
so word ons gelei in die kanaan land

Hy is en bly die groot almagtige Heer
in Sy woord is die plek waar ons dit leer
al wat Hy van ons begeer
dat ons Hom ewig in Sy almag eer

Kopiereg©Wilfred (Willy) Funchal




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 16
Kommentaar telling: 0

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 81 gaste aanlyn

Bydrae Totale