Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: In die Weermag(brons)

Deur morne du preez
Datum gepubliseer: 4 Februarie 2020 Aantal woorde: 25 62 Kere gelees 2

Die groot generaal Van Zyl
Sit by Graskop en huil
Die potte prut
Die potskraper hik
Hoor hulle hoe die tampontiffies roep.

©Morné du Preez




TEMAS
3 Kommentaar
  1. Tearlach

    4 Februarie 2020

    Pragtige werk Morne

  2. morne du preez

    5 Februarie 2020

    Baie dankie Charles.

  3. Anze

    5 Februarie 2020

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2020 Limeriek projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 86
Kommentaar telling: 57

n dromerkind van oud nuut in skryfkuns maar die woorde hou my snags wakker,kunstenaar. Leser,loper advontuurus,hengelaar. ek hou my asem op om die hemel te kan vind waar ek nie anders is nie maar een wat nie anders is as ek myself nie.

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 48 gaste aanlyn

Bydrae Totale