Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: iets mooi

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 20 Oktober 2020 Aantal woorde: 74 51 Kere gelees Hou van

klein fyn blommetjies
staan plek – plek op my duin
langs wandel paadjie skyn dit pers
met spierwit blaartjies fladder in wind
die mooiste fynbos soorte se blare
is daar iets mooi om te sien
waar duin en see ontmoet
waar siel en liggaam
van mekaar skei
sipres bome
in lang rye
koetse
begelei
na oop grafte
of ou stene
vrolik
is die lewe
in blom seisoen
net lag met traan
in memoriam

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1001
Kommentaar telling: 134

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 90 gaste aanlyn

Bydrae Totale