Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: huppel

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 13 April 2019 Aantal woorde: 58 82 Kere gelees 2

met boetie aan haar hand
huppel sy liggies oor die sand
elke laggie uitgedruk in klanke
wat gepaard gaan met kuiltjies
rooi wangetjies so opgewonde
elke kyk wat sy gee ‘n kiekie
vas geprent in haar geheue
so huppel jong mense
deur hul lewens
sonder vrees
net in geloof
daarsonder
sou kinders
nie kinders
kan
wees

©Teárlach




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 516
    Kommentaar telling: 65

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 671 gaste aanlyn

    Bydrae Totale