Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: huppel

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 13 April 2019 Aantal woorde: 58 148 Kere gelees 3

met boetie aan haar hand
huppel sy liggies oor die sand
elke laggie uitgedruk in klanke
wat gepaard gaan met kuiltjies
rooi wangetjies so opgewonde
elke kyk wat sy gee ‘n kiekie
vas geprent in haar geheue
so huppel jong mense
deur hul lewens
sonder vrees
net in geloof
daarsonder
sou kinders
nie kinders
kan
wees

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 542
Kommentaar telling: 73

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 92 gaste aanlyn

Bydrae Totale