humor
om te mor
is nie humor nie
morre mor oor stof
allerhande betekenlose
stowwerige gedagtes
slegs as jy die (hu)
by die (mor) sit
kan dit dalk
humor
word
©Teárlach
3 Kommentare
-
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die April 2019 projek
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Kiekies
Giegiegie sonder die Hu bly dit Mor.