Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Huistoe Paaie

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 23 Maart 2020 Aantal woorde: 46 25 Kere gelees Hou van

paaie na huise
gaan oor baie brue
huur van karre
hoë vliegtuig
kaartjies.

almal is verslae
as nuwe huistoe paaie
ander uitvlugte
na die huishart
van elke siel
gevind moet word.

die oplossing is verskuifing
van die feite
na nuwe lêplekke
met meskien minder
dorings.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 212
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 37 gaste aanlyn

Bydrae Totale