Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: huil die leser

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 4 Junie 2019 Aantal woorde: 57 134 Kere gelees Hou van

voor my duin
die bloedbelope aarde
vrouens en kinders bloei
ou manne lê besaai in rooi klei
agter in die skaduwees is gesigte
van manne wat staan en snik
beroof van hul manlikheid
ontman, ontwapen
en steriel
hoe lank nog
snik ou tannies
hoe lank nog
hierdie
pes
en
l
y
d
i
n
g

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 602
Kommentaar telling: 83

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 122 gaste aanlyn

Bydrae Totale