Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Hoofkwartier

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 29 September 2020 Aantal woorde: 42 59 Kere gelees 3

besoek die kwartier
van gekoopte smaak
verpak in oormaat,
in die sale van Salomo.

die gesag sit gemaklik
met die wete dat
kleiner varkies tevrede
uit plastiek tieties drink.

onkunde verpak in
geskende pakkies koffie
eie waarde vervou in
sagte leer sitplekke.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 451
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 83 gaste aanlyn

Bydrae Totale