Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Hoofkwartie

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 3 Junie 2019 Aantal woorde: 42 160 Kere gelees 1

Besoek die bestaande
valse werklikheid.
oor donker…..
gekoopte smaak in
oormaat verpak in
vol sale van Salomo.

Die gesag sit te vreë
met wete dat
die kleiner varkies,
van plastiek tieties
drink.

Onkunde verwikkel in
geskende pakkies koffie,
sagte sitplekke.
Ontverantwoordelikheid volmaak.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 56
Kommentaar telling: 8

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 89 gaste aanlyn

Bydrae Totale