Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Hoëveld Reën

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 29 Maart 2020 Aantal woorde: 56 50 Kere gelees 1

Wolke in die kaap
is swaar gelaai en plat gewaai,
nat watta suf neer
maak varings mat
bome swart
mense sat.

Wolke op die hoëveld
is styf opgebou met driftige hitte,
hoog bo die rante
grom die water
uit hul tulband tronk.

Eerste spatsels bars
in stof reuk uit
sand vergrond
veld vergroen.

mense huil.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 224
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 73 gaste aanlyn

Bydrae Totale