Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: het jy

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 10 Januarie 2021 Aantal woorde: 87 30 Kere gelees 1

“jy moet is amper soos het jy”

my duin weergalm soms van gesegdes
gedagtes oor wat gedoen is
en wat nog gedoen word

“as jy jou vrou se aandag wil kry doen net niks”

so sê die ouman uit sy lekker terug-lê-stoel
luilekker lê hy agteroor en suig sy koffie
boerbeskuit ja, dit is mos die lewe

“het jy dit, of trek jy ver te kort?”

om gelukkig te wees moet jy geluk leef
sonder goeie mense verhoudinge
sal jou dae maar saai word

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1035
Kommentaar telling: 135

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 91 gaste aanlyn

Bydrae Totale