Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Herkou

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 2 Julie 2020 Aantal woorde: 59 53 Kere gelees 1

oë staar na niks
rooi bloed stol
verrot
in nuwe lewe.

gedagtes in niet gewerp
wysheid uit kop gewring
oorleef
in die sapiens stam.

tyd en daad stempel alles
tot fyn mis stof
verwaaid
as droë kompos.

gene, goed atome
dra vandag nog
energie
uit talle eeue.

ons is verneuk
lewe momente is alleen
groei pyne
in ń heelal plan.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 354
Kommentaar telling: 36

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 256 gaste aanlyn

Bydrae Totale