Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Herbore

Deur Zebulon Kochk
Datum gepubliseer: 3 Desember 2019 Aantal woorde: 50 200 Kere gelees 2

My hart rus nóg steeds duur,
want al jy met vanoggend
se luggees
op ñ godganselike dag
teen die hemelgewelf gaan sit
en die son nés ñ goue oog gloei
op die brug van my neus.
en God het jou in my sorg gedeel
want ons liefde is ñ afgeronde geheel.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 58
Kommentaar telling: 27

Woorde bou brue in my lewe.Ek is versottend lief vir gedigte.My gedagte is n kombuis waar die woorde bestandele en my gedigte die recipe .Ek gee aan God die dank vir die ongelooflik talent .Ek glo met Afrikaans kan ons die wereld verander    

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 55 gaste aanlyn

Bydrae Totale