Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Heks se Huis

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 6 Augustus 2019 Aantal woorde: 43 87 Kere gelees 2

Kop vlamme dans
rustig op hul eie maat,
sonder maats wat
verdruis en vertrap.

Mooie besems geanker
vee stads verwar,
saam met vuur
in die hemel weg.

Kaggel vuur se suis
koffie knus in die maag,
lê ek warm lepel
onder jou dak.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 61
Kommentaar telling: 9

Gebruikers Aanlyn

4 Lede, 104 gaste aanlyn

Bydrae Totale