Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Handomkeer

Deur Ronél Dunn
Datum gepubliseer: 11 Februarie 2019 Aantal woorde: 60 239 Kere gelees 1

HANDOMKEER

woorde
heen en weer
handomkeer
weer en weer
van jou
na my

water
vuur
water
vuur
wat is sterker
ek
of
jy
water vuur water vuur

jou vuur
kook my water
my water
streel soet oor jou seer
saam
is ons –
niks
sal ons skei nie
een is niks
sonder
die teenpool
van
die ander
watervuur vuurwater
Ronel ©
2017/01.29




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 3
Kommentaar telling: 2

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 101 gaste aanlyn

Bydrae Totale