Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Handomkeer

Deur Ronél Dunn
Datum gepubliseer: 11 Februarie 2019 Aantal woorde: 60 53 Kere gelees 1

HANDOMKEER

woorde
heen en weer
handomkeer
weer en weer
van jou
na my

water
vuur
water
vuur
wat is sterker
ek
of
jy
water vuur water vuur

jou vuur
kook my water
my water
streel soet oor jou seer
saam
is ons –
niks
sal ons skei nie
een is niks
sonder
die teenpool
van
die ander
watervuur vuurwater
Ronel ©
2017/01.29




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 3
    Kommentaar telling: 2

    INK E-formaat tydskrif

    Gebruikers Aanlyn

    3 Lede, 220 gaste aanlyn

    Bydrae Totale