Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: handelinge

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 26 April 2019 Aantal woorde: 52 275 Kere gelees 3

menslike handelinge
kom oor my duin gesweef
goed en kwaad alles ingeweef
fynbos het net goed wat verskyn
tolbosse stapel slordig op teen duin
rukwinde bring die meeste rommel
woeste seë kan kelp opfrommel
skoon blaaie strand verwoes
reputasie vir ewig beskadig
staan gebroke siel stil
sweef sag tussen kril

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 663
Kommentaar telling: 103

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 69 gaste aanlyn

Bydrae Totale