Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Hande Werk

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 14 September 2020 Aantal woorde: 35 46 Kere gelees 4

buig werk
hande, brand
baar moedelose siele
op ń ver horison.

dié brand, seer gemoed
skree vir spasie
ń bruin vakansie
vol plesier.

vel verkleur van
wit na bruin na swart
almal verkrimp
tot ń dun blou
aar.




TEMAS
2 Kommentaar
  1. Barbara

    14 September 2020

    hartseer, so waar

  2. Koos Elsum

    15 September 2020

    Dankie vir deel van jou ervaring dit is altyd lekker om die reaksie op ń werk te kry.

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 409
Kommentaar telling: 69

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 35 gaste aanlyn

Bydrae Totale