Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: hale

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 13 Julie 2020 Aantal woorde: 67 47 Kere gelees 2

oor sy skraal lyfie
lê die hale van die belt
hier en daar gekneus tot blou
nie die skade aan sy vel wat tel
eerder die diepe roes in sy siel
roes wat soos koue koors
kom en nooit verdwyn
enige straf met mond
of roede is goed
solank dit eg
regverdig
is
maar
die houe
van
onregverdigheid
vervaag nooit
uit ‘n kind
se hart

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 880
Kommentaar telling: 122

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 60 gaste aanlyn

Bydrae Totale