Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Haiku 1

Deur Cornien
Datum gepubliseer: 31 Augustus 2018 Aantal woorde: 17 161 Kere gelees 5

Jy sien my hart lief
wat saam met die son opkom
en bakhand vir nog

©Cornien Naudé




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. Anze

      September 1, 2018

      Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2018 – Haikoe projek

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 126
    Kommentaar telling: 86

    Om te skryf is my passie, vir 'n wyle ontvlug ek die gejaag. Kry ek 'n oomblik om te voel, te sien en weer te gee, skepping, harts taal - beleef ek die inner siel van my medemens.

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 40 gaste aanlyn

    Bydrae Totale