Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: #Haikoe

Deur Loretta Szikra
Datum gepubliseer: 22 Junie 2019 Aantal woorde: 11 159 Kere gelees 1

Wolke swerwe leeg
in ‘n hemel hol gehuil;
winterfeeks wen weer




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    22 Junie 2019

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Junie 2019 projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 108
Kommentaar telling: 208

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 79 gaste aanlyn

Bydrae Totale