Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Groen verlange

Deur Palet
Datum gepubliseer: 28 September 2017 Aantal woorde: 43 158 Kere gelees 2

Luister na die madeliefies
voel die warmte
op die groen kroonblare

Dis lente in Namakwaland
oral dans blomme in die wind
van Kamieskroon
tot Soebatsfontein

Vonkel die maanlig
soos pӗrels in die lug
en ek glimlag
soos ‘n fairy op my rug




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 264
    Kommentaar telling: 310

    Waar die see en die horison ontmoet, sal die gedruis van die oseaan in die suis van die wind stil raak.. Dis hier waar my drome my woorde in die binnekant van my siel kom lӗ  

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 30 gaste aanlyn

    Bydrae Totale