Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Granaat liefde

Deur Palet
Datum gepubliseer: 17 September 2020 Aantal woorde: 30 91 Kere gelees 3

Soms is my weerstand min
wil jou so graag in my arms bemin
jou toevou met sagte vlinder vlerke
want jy laat soet sap
uit my rooi granaat hart tap




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 395
Kommentaar telling: 354

Waar die see en die horison ontmoet, sal die gedruis van die oseaan in die suis van die wind stil raak.. Dis hier waar my drome my woorde in die binnekant van my siel kom lӗ  

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 92 gaste aanlyn

Bydrae Totale