Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Graf Bottels

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 19 Februarie 2020 Aantal woorde: 28 54 Kere gelees 1

Gesif, gewas
hoogoond gebrand
tot wit warm stroom
vervorm in bottels,
lewens houers.

Holtes gevul
eens pure plesier
lê nou dol leeg
wat saam sing
in die wind.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 218
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 36 gaste aanlyn

Bydrae Totale