Jongste aktiwiteit:

Gordyne

Liefde is my dimpels, my hart is die smile, en humor is die arms wat jou vashou in tyd se stywe greep. Ek verdrink in jou oë, en dans op jou stem. Dit is jou lippe wat ek elke dag wil proe, en jou skoonheid my longe se diepe asem haal. Waar jou fingers my hare se deurmekaar ontmoet, en giggel van kielie, die ore laat bars. Kom ons ry en gaan soek waar die son weg kruip, en slaap daar waar die maan vir ons koekeloer. Trek oop jou gordyne van lewe se lig, want my vensters se donker, moet vandag nog vlug.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed