Titel: Golwe fees
Deur Palet

Golwe spoel oor en oor
oor onsigbare bande
en onbekende verlange
iewers het ek my hart verloor
sweef op ‘n golwe fees
vloeiende vanuit God se Gees
TEMAS
Golwe spoel oor en oor
oor onsigbare bande
en onbekende verlange
iewers het ek my hart verloor
sweef op ‘n golwe fees
vloeiende vanuit God se Gees
Jy moet Registreer of inteken om kommentaar te kan lewer.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2017 – Fees projek