Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: glo

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 12 Mei 2019 Aantal woorde: 98 41 Kere gelees 3

my duin is dof
suide wind waai vol stof
heerlike sonskyn skyn helder
my siel sweef uit gesonde liggaam
om te glo is so ‘n groot genade gawe
om te groei daarin moet jy nederig vra
moet jy dit wat jy kry uitdeel aan ander
deur die vrugte wat jou genade gawe dra
Hy plant ‘n plantjie van geloof in jou siel
as jy die grond bewerk en dit bemes
sal dit groei en ook vrugte dra
sekerheid kom nie deur
erkenning van mense
maar erkenning
van jou Vader
wat heel tyd
saam met
jou is

©Teárlach




  • TEMAS
    2 Kommentaar
    1. Kiekies

      Mei 13, 2019

      Dis puik!

    2. Tearlach

      Mei 14, 2019

      Baie dankie Kiekies. Ek waardeer jou mooi woorde baie.

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 519
    Kommentaar telling: 66

    Gebruikers Aanlyn

    2 Lede, 2,847 gaste aanlyn

    Bydrae Totale