Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: glinster

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 19 Januarie 2020 Aantal woorde: 67 55 Kere gelees Hou van

saans op my duin
glinster sterretjies
miljoene der miljoene
wie sal dit ooit kan tel
terug op my duin
voel ek maar klein
oneindig klein
kleiner as die fynste korrel
sand op my duin waarop ek sit
al sweef ek hoog bo die see
bly my bewegings maar klein
tog weet my Skepper
hoeveel hare
daar op
my
kop
is
so
oneindig
groot is
Hy

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 810
Kommentaar telling: 117

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 25 gaste aanlyn

Bydrae Totale