Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Gister, die leermeester

Deur HelenaMellet
Datum gepubliseer: 9 Januarie 2020 Aantal woorde: 54 34 Kere gelees 3

’n Fout begaan, is finaal en gedaan;
sleep hom nie saam in die hede,
maar sluit hom weg in die kluis van die verlede
en as môre jou begroet, vat die volgende met jou saam:
Tussen die wag voor jou mond en mooi dink eerste,
bly gister nog altyd die beste leermeester.

©HMellet




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    10 Januarie 2020

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2020 projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 120
Kommentaar telling: 79

Ek is maar net 'n kaalvoetkind van Namakwaland, verslaaf aan die reuk van ink op papier en honger vir woorde wat siele versadig, of dit nou uit my pen kom of joune.

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 94 gaste aanlyn

Bydrae Totale