Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Gevlekte Boeke

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 16 Oktober 2020 Aantal woorde: 29 44 Kere gelees 1

stof ou gedagtes
uit en af
in die warm son,
ontbloot die ou mens
vlekke.

bring nuwe gevoelens
vir die wat min
omgee
vir lug en lig
of verstaan.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 451
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 95 gaste aanlyn

Bydrae Totale