Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Gesig Lyne

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 1 Julie 2020 Aantal woorde: 53 78 Kere gelees 6

planete bal
glad en baba rond
sonder kuile van vêr af
is in werklikheid ń krater gesig.

kreukel vry
jeug gesig
word geroem
as dié doel.

maar eina stories
ets unieke lyne
wat roompies nie kan
verberg in elke gesig.

so kerf energie
planeet landskappe
sny gesig plooie
as bewys van die lewe.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 401
Kommentaar telling: 67

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 42 gaste aanlyn

Bydrae Totale