Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: geradbraak

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 23 April 2019 Aantal woorde: 66 234 Kere gelees 6

my gedagtes skuif knarsend
oor englikaans wat ek na luister
ektjoehillie dis nie te bêd nie
iewentjoeallie sal ons daar kom

my gedagtes staan stil
dit aidil op een plek van skok
of-kors izzit ‘n phokop man
hoe kan jy so slêng en plên

hulle praat konsistantlie so
hulle ryp en knyp my taal
klink soos ‘n menger
wat luidkeels braak

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 664
Kommentaar telling: 104

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 92 gaste aanlyn

Bydrae Totale