Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Geparsde hart

Deur Amanda
Datum gepubliseer: 31 Augustus 2020 Aantal woorde: 40 110 Kere gelees 4

soos die swart olyf moes my hart
deur die genesingsproses gaan;
skarlakenrooi seer het oor
my lewensparsvloer getraan
tog weet ek dat die bitter
saam met die sout
skoon moes bloei
dat suiwer goud genade
uit die helingsproses vloei

©️ Amanda




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    1 September 2020

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2020 – OOP projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 56
Kommentaar telling: 27

Ouma van Vier woelwaters. Ma van 5 (2 stief) en vrou van 'n wonderlike Godsman. Woon tans in Alberton. Skryf is my uitlaatklep. My hart bloei ink op papier.

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 87 gaste aanlyn

Bydrae Totale