Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Geld Waarde

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 19 Maart 2020 Aantal woorde: 57 33 Kere gelees 1

Vroeg tot donkernag
skitter digitale evaluasies
van risiko en wins,
vergader so die middele
by miljoene
om skerm drome
te oor donder.

Geldagente hardloop
seervoet jare in
finansiële glans labirint,
geluk word onbepaald
verskuif agter meubelstuk,
maand eind wurg.

Sal wel ń moment vind
vir omgee, ń lekker sug
die universeel te ervaar
of doelloos uit
te spoel.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 215
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 66 gaste aanlyn

Bydrae Totale