Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Geen grysliggenesing (Brons)

Deur Zebulon Kochk
Datum gepubliseer: 8 Januarie 2020 Aantal woorde: 39 119 Kere gelees 7

Toe die oopgesperde
hemel
sagglinsterende sterre
buitesluit
en my
koningparadysvoël
(uit sy vlerkskild)
met dollevlug
sy luggesig
vaal okkult met
vasgemiste wolke.

het versperrende reën
se wintervioliere
my dryfysige hart
karig gevoed.

Zebulon Kochk
Konnichiwa Gedigte
3 Januarie 2020




TEMAS
3 Kommentaar
  1. Anze

    9 Januarie 2020

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2020 projek

  2. Zebulon Kochk

    10 Januarie 2020

    Baie dankie, C

  3. Zebulon Kochk

    10 Januarie 2020

    Baie dankie, A

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 59
Kommentaar telling: 27

Woorde bou brue in my lewe.Ek is versottend lief vir gedigte.My gedagte is n kombuis waar die woorde bestandele en my gedigte die recipe .Ek gee aan God die dank vir die ongelooflik talent .Ek glo met Afrikaans kan ons die wereld verander    

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 35 gaste aanlyn

Bydrae Totale