Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: gee die see

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 1 April 2021 Aantal woorde: 52 59 Kere gelees 5


die see lê kalm
na die nag se gedruis
soos elke oggend lê dit
raak, raak dit aan strand
waar enkele brawe, fikser
swemmers die water toets
soos pienk blomme bloei
in droë herfse fynbos
bedek met geel alge
net, net nog leef
en elke druppel
dou nog tel

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1115
Kommentaar telling: 141

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 99 gaste aanlyn

Bydraes – Argief