Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Gedagte Vissers

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 16 Januarie 2020 Aantal woorde: 44 31 Kere gelees 1

Gedagtes vissers
in storm see
wat naar
na huis en suider kruis staar,
stukkend teen rotse skuur.
vêr werk
vir daagliks brood.

Woorde en gedagtes wil
breek uit koffiemoer
van gemene wysheid,
as ongeëin of ge-ism
gewortel maar onbesit,
net
siel gewaarmerk.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 112
Kommentaar telling: 9

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 84 gaste aanlyn

Bydrae Totale