Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Gedagte Vissers

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 27 Januarie 2021 Aantal woorde: 27 41 Kere gelees Hou van

gedagtes vissers
in ń storm see
wat naar
na huis en suider kruis staar.

woorde en gedagtes
breek uit koffiemoer
van ń gemene wysheid
as ongeëien of ge-ism.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 506
Kommentaar telling: 81

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 97 gaste aanlyn

Bydraes – Argief