Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: geboortedag

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 15 September 2020 Aantal woorde: 42 56 Kere gelees 1

toe my oë oopgaan
was daar dowwe geel lig
ek het geskreeu van skrik
hierdie wêreld sonder water
was baie erg om te ontmoet
teer en warm bors van ma
het my toe gerusgestel
my in liefdes kus
ontvang

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 937
Kommentaar telling: 131

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 51 gaste aanlyn

Bydrae Totale