Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Garage Eienaar

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 8 Junie 2019 Aantal woorde: 30 138 Kere gelees 2

Garage karre
stukke yster,
blink lyf
vuil
glad geolie.

Roep op God
om meer van
mense te verstaan.

Bly by karre
skruwe, wassers, moere
altyd
die selde,

Mense ratte
breek…..




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 61
Kommentaar telling: 9

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 149 gaste aanlyn

Bydrae Totale